Ons waardes is eenvoudig en aan
die wortel van alles wat ons doen,

wees lief vir Jesus en lief vir mekaar!
Markus 12: 30-31

Welkom by Klein Klitsie Akademie

Klein Klitsie Akademie, geleë in Piketberg, is ‘n Christelike-gebaseerde skool waar ons vir kinders ‘n vriendelike, liefdevolle en veilige omgewing bied om te leer, te groei en te ontwikkel.

Hoekom Klein Klitsie Akademie?

Ons visie is eenvoudig

LEER, GROEI & ONTWIKKEL

Veilige omgewing waar jou kind net hulself kan wees.

Ouderdomsgroepe

Baba

3 maande tot 2 jaar

Peuter

2-3 jaar

Peuter

3-4 jaar

Kleuter

4-5 jaar